Hoe om vleeslike begeerte te oorkom

Ons almal weet dat ons geveg nie teen vlees en bloed is nie, maar teen die bose geeste in die lug. (Efesiërs 6:12) Vleeslike begeertes is een van hierdie gevegte, maar vleeslike begeerte respekteer jou glad nie en dit gee nie om wie of wat jy is nie. Dit geen nie om oor jou velkleur, … Continue reading Hoe om vleeslike begeerte te oorkom

Josua: ’n Ou-Testamentiese Tipe van Jesus

Prof. Johan Malan, Mosselbaai (Oktober 2012) Die naam Josua kan ook uitgespreek word as Jeshua of Jehoshua, en beteken “Jahweh is Verlossing”. Dit is dieselfde naam as dié van die Messias, Jesus. Josua was aanvanklik die dienaar van Moses (Num. 11:28), later sy leërowerste (Ex. 17:9-10), en uiteindelik sy opvolger as die leier van Israel (Deut. 1:38). Josua het ’n belangrike … Continue reading Josua: ’n Ou-Testamentiese Tipe van Jesus

Antichris se Stoel só vir hom Reggeskuif

Johan Malan, Universiteit van die Noorde Opsomming: Deur die huidige proses van globalisering word die weg na ‘n nuwe wêreldorde gebaan. Sodoende word strukture vir die Antichris se wêreldregering geskep. Die wêreld is onwrikbaar op die koers van globalisering, of internasionalisering, ter voorbereiding op die verskyning van ‘n wêreldleier, die Antichris. Hy sal die wêreld polities, … Continue reading Antichris se Stoel só vir hom Reggeskuif

Die Gnostiese ‘Evangelie’ van Judas

In die postmoderne samelewing van vandag ervaar die Christendom ongekende aanvalle op die grondwaarhede van sy geloof. Hierdie aanvalle word deur bose magte gemotiveer wat daarop uit is om alle mense as voorbereiding vir die fisiese vestiging van Satan se koninkryk op aarde te mislei. Hulle grootste struikelblok is die Bybelse weergawe van God se … Continue reading Die Gnostiese ‘Evangelie’ van Judas