Moenie toelaat dat jou gevoelens jou beheer nie

Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.SPREUKE 4:23 NLV Wanneer dit by die alledaagse lewe kom, kan jy volgens die onveranderende beginsels van God se Woord, of volgens jou gevoelens wat konstant verander, lewe. Wanneer jy volgens God se Woord leef, het jy stabiliteit. … Continue reading Moenie toelaat dat jou gevoelens jou beheer nie

Die Sabbat en die Sondag

Johan Malan, Universiteit van die Noorde Opsomming: Die Joodse sabbat en die Christelike Sondag. Wat is die verband tussen hulle? In Levitkus 23, waar die godsdienstige feesdae van Israel ingestel word, word die Sabbat eerste genoem, en word dit ook as ‘n dag van geestelike toewyding aan die Here gekwalifiseer: "Spreek met die kinders van Israel … Continue reading Die Sabbat en die Sondag

Daar wag dus nog steeds ‘n sabbatsrus vir die volk van God. (Heb. 4:9)

Waar die goddeloses nie meer kwaad stook nie, waar dié wat gedaan is, rus vind, waar die gevangenes saam rus geniet en nie meer die stem van die slawedrywer hoor nie. Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe. Hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg … Continue reading Daar wag dus nog steeds ‘n sabbatsrus vir die volk van God. (Heb. 4:9)