Om soos iemand anders te probeer wees

toortsie.com

Kyk, ons kan probeer so hard soos ons wil om soos iemand te wees, om iemand na te maak, maar al die beste pogings in die wêreld kan ons nooit daardie persoon maak nie.

Toe ek vanoggend Openbaring 13:11-18 lees oor die dier uit die aarde, kon ek nie anders dink as dat die ou duiwel maar sy hele lewe lank nog altyd probeer om soos God te wees, of soos Jesus te wees. Eers het hy gerebelleer in die hemel en is hy en sy hele gevolg uit die hemel geboender, net homdat hy probeer het om God te wees.

Só gaan dit nog al die jare aan, hy probeer God wees. Hy maak Hom na, hy verlei mense, enige ding sodat hulle eerder vir hom sal volg as vir God.

In die stukkie in Openbaring oor die dier van die aarde sien ek ‘n hele paar pogings om…

View original post 129 more words

Leave a comment