‘n Lieflike geur

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Fil 4:18: ‘Julle gawe is voor God ‘n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig. ‘

Wanneer ons die boodskap van God vir ander uitdra en hulle die Goeie Nuus hoor, is dit soos wanneer ‘n mens parfuum spuit, dis ‘n lieflike geur wat versprei. Enige iets wat ons doen tot opbou van die Koninkryk, elke gawe, elke goeie daad, versprei die geur.

Die lieflike geur wat die oorwinning in Christus bring, het ook ‘n teenoorgestelde kant: die doodsreuk wat die dood bring.

In 2 Kor 2 word geskryf dat as ons die kennis van Christus versprei, dit soos wierook is wat gebrand word en ‘n aangename geur versprei vir almal wat gered word.

Ons kan nie dié nuus net vir onsself hou nie, ons kan nie net sit en ontvang en dit nooit oorgee vir ‘n volgende persoon nie, dan is ons soos die Dooie See wat…

View original post 123 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s