Die vrou van Samaria

Suiderkruis Johannes 4, dis nou die gedeelte oor die Samaritaanse vrou, is sekerlik vir my een van die mooiste hoofstukke in die Bybel omdat dit vir ons ‘n rare kykie gee in die denkwyse van die mense waarmee Jesus gewerk het. Om die gedeelte te kan verstaan moet ons ook kyk na hoe daar in … Continue reading Die vrou van Samaria