Ontvlugting na Petra, die Rotsstad

Prof. Johan Malan, Universiteit van die Noorde Petra, wat “Rots” in Grieks beteken, is ‘n verlate stad suid van die Dooie See in Jordanië. In die antieke geskiedenis het dit as Seïr bekend gestaan, wat die hoofstad van Edom was. In later eeue het die Nabateërs in die plek van die verdryfde Edomiete hier gewoon … Continue reading Ontvlugting na Petra, die Rotsstad