Hou by God se plan

Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom.FILIPPENSE 1:6 NLV Paulus skryf: 'Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi...' (vers 6 NLV). Jy … Continue reading Hou by God se plan

Die krag van invloed (2)

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheidGalasiërs 5:22 AFR83 Almal het invloed op iemand. Dis wat jy met daardie invloed doen wat bepaal of dit negatief of positief is. Sosioloë vertel ons dat selfs die skaamste en grootste introvert in 'n leeftyd omtrent tienduisend mense sal beïnvloed. Elke … Continue reading Die krag van invloed (2)

“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”

GALASIËRS 5:14‭-‬16‭, ‬19‭-‬26 Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op dat julle mekaar nie later heeltemal verslind nie. Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit … Continue reading “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”