Daily Light on the Daily Path (Afr)

Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees. (Ps. 61:2) Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus … Continue reading Daily Light on the Daily Path (Afr)

Skuilplek

deur Letitia Pienewald Skuilplek Al word ons harte partykeer bang As ons sien Al die lelike goed Wat om ons bly gebeur Wil ons aanhou glo Dat U die Ewige Een is Dat U in beheer bly Maak nie saak wat die wêreld sê Want Abba U Woord bly sê Daar is niemand soos U … Continue reading Skuilplek