Goddelike Oordele en Tekens van die Tye

Die tekens van die tye moet versigtig in hulle korrekte dispensasionele verband beoordeel word. Daar is Christelike bedienings wat verskillende natuurrampe, asook mensgemaakte rampe, as die oordele van God oor goddelose nasies beskryf. In baie gevalle beskryf eindtydse tekens egter toestande wat gedurende die sewe jaar van verdrukking sal voorkom, en is gegee om die … Continue reading Goddelike Oordele en Tekens van die Tye