Verlange (Omgee) vir ander

Die eerste ou by wie ek ’n afspraak gaan maak as ek in die hemel kom, is Paulus. Ek het soveel waardering vir hom - seker omdat ek so baie van myself in hom sien. Seker omdat hy hierdie rowwe diamant was en alles 'full box' het. Maar veral ook omdat hy ander mense met … Continue reading Verlange (Omgee) vir ander

Advertisements