Roeteaanwysers

"Hulle het niemand nodig om vir hulle die regte pad terug na GOD toe aan te wys nie." Terwyl hulle nog so loop en praat, sien HY vir Levi, Alfeus se seun, in die belastingkantoor sit. "Kom saam met MY," sê JESUS vir hom. Hy het opgestaan, sy goed gevat en agter JESUS aangestap. (📖 … Continue reading Roeteaanwysers

GOD kyk verby jou CV

  ✍🏻 Milanie Vosloo ✍🏻 | bron : Ousus En JESUS sê vir die vrou: "Jou geloof het jou gered; gaan in vrede." - 📖 Lukas 7:50 📖 Ons VADER se liefde is algeheel~omvattend. Hier op aarde het JESUS op soveel maniere vir ons kom wys dat HY by uitstek ń Genade~GOD vir sondaars, verloorders, swakkes en … Continue reading GOD kyk verby jou CV