Die mens as die beeld van God?

“Maar as God die mens na Sy Beeld geskape het, en Hy die mens geskep het om Sy Lig te reflekteer, wat het fout gegaan? Waar het die mens die Lig verloor en hoe kry ons weer die Lig van God?”

Sonneblomsaadjies

God is lig

Ek kan net dink hoe hierdie saak vir God ongelukkig moet maak… Die mens glo hy is geskape na die beeld van God, en mense sien “die mens” as die beeld van God, maar hulle dink nie dieper oor hierdie saak of laat die Gees van God toe om hierdie onderwerp aan hulle te verduidelik nie.  Hulle luister net met fisiese ore na hierdie leuen, want die inligting word deur die brein geprossesseer en nie deur die geeshart nie.  Dit is hoekom mense hierdie leuen so maklik glo.  Dit is nie ’n leuen dat God die mens na Sy Beeld geskape het nie, maar kom ons gaan kyk net eers weer mooi wat is die Beeld van God… Is God ’n mens?  Is Hy in die vorm van ’n mens?

“Loof die Here, o my siel.  Here my God, U is baie groot!  Met…

View original post 1,029 more words