Om in Jesus se voetspore te volg

deur voelgoed Jesus was volmaak, al was Hy mens. Niemand anders het ooit vir ons só kom demonstreer presies hoe ’n modellewe lyk nie, sê Andries Enslin. In Sy Seun het God vir ons sy droom vir elke mens gewys. Niemand anders het in so ’n kort leeftyd so ’n trefkrag en invloed op die … Continue reading Om in Jesus se voetspore te volg