Mag jy bly wees oor jou “ja”!

Seëninge Toe sê Debora vir Barak: "Maak jou reg! Vandag gee die HERE Sisera in jou mag oor, want die HERE self trek voor jou uit!"  📖 Rigters 4:14 📖 Ek is so bly die HERE werk nie net met groot helde super~intelligente & uitsonderlike talentvolle mense nie. Want dan sou die woorde in hierdie en … Continue reading Mag jy bly wees oor jou “ja”!

Advertisements

Grumpy old men [knorrige omies!]

Die nuwe jaar is al mooi aan die gang. As gesin is ons opgewonde om 2017 aan te pak met 'n gesonde lyf en ʼn positiewe uitkyk op die lewe. Source: Grumpy old men