Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom.FILIPPENSE 1:6 NLV Paulus skryf: 'Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi...' (vers 6 NLV). Jy … Continue reading Hou by God se plan
Radio Kansel
Die Fariseër en die prostituut
Ek sê vir jou, haar sondes – en dit is baie – is vergewe, omdat sy baie liefde aan My bewys het. Maar iemand vir wie min sondes vergewe is, betoon maar min liefde!”LUKAS 7:47 NLV Een dag was Jesus besig om by die huis van 'n Fariseër te eet, toe 'n prostituut binnekom. '...Toe … Continue reading Die Fariseër en die prostituut
Dis nie te laat vir jou nie
Simson bid toe tot die Here: “Oppermagtige Here, dink tog aan my! God, maak my tog net hierdie een keer so sterk dat ek my op die Filistyne kan wreek vir my oë!”RIGTERS 16:28 NLV Simson het in die tronk gebid: '...'God, maak my tog net hierdie een keer so sterk...' Simson het met sy … Continue reading Dis nie te laat vir jou nie
Moet nooit jaloers wees nie
Innerlike kalmte bevorder die gesondheid. Jaloesie vreet ’n mens op.Spreuke 14:30 NLV Vind jy dit moeilik om ander mense met hulle prestasies te komplimenteer? Wanneer iemand se naam in die geselskap opduik, voel jy goed omdat iets slegs met hulle gebeur het? Wanneer jy iets moois oor 'n ander persoon hoor, voel jy genoop om … Continue reading Moet nooit jaloers wees nie
Hoe om jou angsvlakke te verlaag
“Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg. Hy sal elke dag vir julle genoeg kos en klere gee. En los môre se probleme vir die dag van môre. Van probleme het elke dag immers oorgenoeg. Leef vandag voluit vir God!”Matteus 6:33 DB … Continue reading Hoe om jou angsvlakke te verlaag
Ontvang en deel uit
Hy het gesê: “Ja, gaan. Sê vir hierdie mense só: “‘Julle sal my woorde hoor, maar dit nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen, maar nie die betekenis daarvan snap nie.’Jesaja 6:9 NLV Wanneer jy by God se werk betrokke is, is dit maklik om uit balans te raak en die werk van … Continue reading Ontvang en deel uit
Hou jou humeur in toom
Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge. Almal haat ’n agterbakse mens.Spreuke 14:17 NLV Wanneer 'n persoon sy of haar humeur verloor, is een van die algemeenste Engelse uitdrukkings om hulle reaksie te beskryf, 'flying off the handle.' Hierdie frase verwys na die kop van 'n hamer wat loskom van die handvatsel soos … Continue reading Hou jou humeur in toom
Wees sagmoedig
’n Vriendelike antwoord kalmeer die gemoedere, ’n dwars antwoord laat woede opspring.Spreuke 15:1 NLV Wanneer iemand nie met jou saamstem nie, wees sagmoedig, sonder om die aftog te blaas. Jy sal nooit almal kan behaag nie. Jy sal altyd mense ontmoet wat daarvan hou om te stry en te baklei. Sommige mense sal alles wat … Continue reading Wees sagmoedig
Wees verstandig – sê niks nie!
Meer woorde bring nie minder sonde nie. Hy wat sy woorde tel, is verstandig.Spreuke 10:19 NLV Daar is 'n verhaal van 'n ryk oupa wat dokter toe gegaan het om 'n unieke gehoorapparaat te kry. Die apparaat het hom nie net in staat gestel om perfek te hoor nie, maar dit was weggesteek sodat niemand … Continue reading Wees verstandig – sê niks nie!
Vier Kersfees!
Hulle sal weer onder die skaduwee van my takke kom bly. Hulle sal vooruitgaan soos graan wat op die land staan en wieg in die wind. Hulle sal uitloop en groei soos wingerdranke. Hulle sal weer ’n goeie naam hê soos die beroemde naam van die Libanonwyn.Hosea 14:8 DB Die woord 'vier' beteken om te … Continue reading Vier Kersfees!