Maar die HERE toets die harte. (Spr 21:2)

Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. - dan sal die HERE bekend maak wie Hom toebehoort en wie die heilige is, - en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde. Deurgrond my, o God, en ken my … Continue reading Maar die HERE toets die harte. (Spr 21:2)

Ek is die Here, Ek heilig julle aan My.

Ek is die Here julle God, Ek het julle afgesonder van die ander volke. Julle moet heilig lewe, want Ek die Here is heilig. Ek het julle afgesonder uit die volke om aan My te behoort. Aan dié vir wie God die Vader geroep het, - Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. … Continue reading Ek is die Here, Ek heilig julle aan My.