Die Wynstok en die Lote

“[1] Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. [2] Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. [3] Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het. … Continue reading Die Wynstok en die Lote