Jesus het alles gedoen

9 Nadat Hy gewys het dat Hy aan God en net aan Hom gehoorsaam is en nooit iets doen waarvan God nie hou nie, kon Hy die ewige lewe uitdeel aan almal wat na Hom wou luister. 10 God het Hom dan ook aangestel as ’n Hoëpriester…Hebreërs 5:7-10 Ons almal se prentjie van Jesus verskil. … Continue reading Jesus het alles gedoen

Jesus help nou nog

16  Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom. Hebreërs 2:14-18 Engele is nie deur Adam en Eva se verkeerde keuse beïnvloed nie. Engele doen presies soos God wil hê hulle moet doen. Hulle doen net reg en is eintlik nie by magte om iets … Continue reading Jesus help nou nog