Dink en praat die positiewe …

✍🏻 Milanie Vosloo ✍🏻 | bron : Ousus 📖 Kol 3:17(b) 📖 Die Boodskap Of julle praat of iets anders doen, JESUS moet daarin gesien kan word. Ou gedagtes en woorde het ongelooflike krag: goed of sleg. Dink maar watter invloed dit op jou gedagtes, emosies, jou manier van dinge doen, jou selfbeeld, verhoudinge en … Continue reading Dink en praat die positiewe …