Hou vas aan die kleed van Jesus

esus weet maar net te goed dat julle bang is vir wat besig is om in die wêreld te gebeur, maar vandag wil Jesus vir jou sê dat jy nie moet moed opgee nie! Hou vas aan die beloftes; ons tyd is min; alles is besig om in plek te val. Laat die wêreld dink … Continue reading Hou vas aan die kleed van Jesus

Gebruik wat God jou gegee het

Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm.Spreuke 11:24 NLV Jesus het sy dissipels geleer om die verspreiders van sy seën te wees en eerste op diegene wat in nood is, te reageer. Dis hoekom Hy hulle by die proses betrek het; Hy het hulle toegerus … Continue reading Gebruik wat God jou gegee het

Ware Berou

”…waar ek iets van iemand afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug”(8).Lees Lukas 19:1-10 Lars Olson Smith van Swede, was in die middel van die jare 1800 bekend as die brandewynkoning van daar­die land. Vir baie jare het hy sowat driekwart van die totale hoeveelheid brandewyn in Swede geproduseer en verkoop en miljoene ingesamel. Toe … Continue reading Ware Berou

Christianity, Atheism, and Morality

The Kaleidoscope of Culture

In a post that’s sure to get me into trouble with someone, I’d like to explore morality and how it is different for the Christian and the atheist.

Of course, there are others religions out there, but I can’t contrast and compare them all in one little blog post. Since I am a Christian, it is easier for me to compare Christianity with atheism. But if you do have a faith, I suspect you will find yourself agreeing with my comparison, substituting your faith for Christianity.

What I am not saying

I am not saying that a Christian is inherently more moral than an atheist. Nor am I saying that an atheist cannot be moral.

What I am saying

My premise is this: when a Christian acts in a moral manner, he acts in accordance with his stated beliefs. When an atheist acts in a moral manner, he is (in…

View original post 1,929 more words