As ek maar geweet het waar om God te vind! (Job 23:3)

Wie van julle dien die Here en luister na sy dienaar? Wie in die donker loop en geen lig sien nie, moet op die Here vertrou, moet op sy God steun. Julle sal vra na my wil en julle sal dan my wil ken as julle met julle hele hart daarna vra. - Soek, en … Continue reading As ek maar geweet het waar om God te vind! (Job 23:3)

Die strik van diensbaarheid

Jesus het jou ongelooflik baie lief. Selfs al is jy die grootste sondaar op aarde, is Jesus nog steeds lief vir jou. Hy wag vir jou om die eerste skuif te maak, na Hom te kom en vir Hom te sê dat jy jammer is. Hy wil jou nie veroordeel nie en Hy wil jou … Continue reading Die strik van diensbaarheid