Geloofstwyfel : Waar vind ons God?

bron : ousus Maar tog wonder mense soms tog maar waar God is. Wat van God geword het. Want, sê baie, as God werklik in beheer van alles is, as God werklik nog teenwoordig in die wêreld is, hoekom lyk die wêreld soos dit lyk? Hoekom is daar soveel hartseer, bekommernis en ellende? Hoekom al … Continue reading Geloofstwyfel : Waar vind ons God?