God praat Afrikaans

Deur Blogger - Maxie Heppell God praat afrikaans, brother, God praat afrikaans ek kan my case even verder vat net dat Hy my gebed verstaan as ek verder braak as ek met Die Herder praat God praat afrikaans, brother, God praat afrikaans g’n niemand gaan my stry nie want niemand ken die lirieke diepte van … Continue reading God praat Afrikaans