Waar is God wanneer jy seer het?

Job 2:10 NLV As jy vir God een vraag kon vra, wat sou jy vra? Toe George Barna hierdie vraag in 'n nasionale opname gevra het, was die primêre reaksie: 'Hoekom is daar pyn en lyding in hierdie wêreld?' Die kort antwoord is: Christus se eerste koms was om ons van die straf van ons … Continue reading Waar is God wanneer jy seer het?

Altyd maar op pad

Ons mense ly dikwels op een of ander manier aan “bestemmingswaan.” Ons dink maar elke nou en dan: as ek maar net hierdie sekere bestemming bereik sal dit met my soveel beter gaan. As grendeltyd net eers verby is… As my kinders net uit die skool is… As ek net kan aftree… En so het … Continue reading Altyd maar op pad

Wanneer God ons snoei…

“Wat ons dan eintlik van God vra, is om ons te snoei! As God ons nie snoei nie, kan ons nie groei nie, kan ons nie vrug dra nie, kan ons God nie verheerlik nie en help ons nie bou aan die Koninkryk van God nie. Ek glo hoe meer verdiep ons in die Woord en in die liefde van God raak, hoe meer sal ons begeerte raak om met ’n rein hart voor Abba Vader te kan kniel, maar ons kan nie vansself skoonkom nie, ons het die hulp van Abba Vader nodig.”

Sonneblomsaadjies

IMG_1160

View original post 1,883 more words