Versterkende verse uit GOD se kosbare woord..

bron : Christa Moenie bang wees nie. Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jóú God. Ek versterk jóú, Ek help jou, Ek hou jóú vas met my eie hand red Ek jóú. - Jes 41:10 Máár almal wåt by U skuil, bly wees, laat hulle altyd jubel. U beskerm dié wåt u Naam … Continue reading Versterkende verse uit GOD se kosbare woord..