ʼn Roering van nuwe lewe

deur adele lombaard Hy sê toe vir my: “Tree op as profeet vir hierdie bene en sê vir hulle: Hoor die woord van die Here, droë bene! So sê die Here vir hierdie bene: Ek gaan gees in julle laat kom sodat julle kan lewe” (Esegiël 37:4-5). Wanneer God sy volk en deur hulle ʼn ganse … Continue reading ʼn Roering van nuwe lewe

Advertisements

Verlange (Omgee) vir ander

Die eerste ou by wie ek ’n afspraak gaan maak as ek in die hemel kom, is Paulus. Ek het soveel waardering vir hom - seker omdat ek so baie van myself in hom sien. Seker omdat hy hierdie rowwe diamant was en alles 'full box' het. Maar veral ook omdat hy ander mense met … Continue reading Verlange (Omgee) vir ander