Hou by God se plan

Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom.FILIPPENSE 1:6 NLV Paulus skryf: 'Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi...' (vers 6 NLV). Jy … Continue reading Hou by God se plan

Lewe net …

Ek dink nie ons besef altyd die impak wat die sonde in die tuin van Eden gehad het nie. Dit was die grootste ramp wat die mens nog ooit getref het. Ja, daar was al groot rampe in die wêreld. Al die groot oorloë, al die groot natuurrampe en nog baie meer. Die rampe het … Continue reading Lewe net …