Ek hou daarvan om te dink dat Jesus mense ons pad langs stuur om by te leer of vir ons om van hulle te leer. “Alles is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar ek sal my nie deur iets laat oorheers nie.”1 Korintiërs 6:12 Baie jare gelede, dit … Continue reading Nie alles is nuttig nie