Waardig vir die Koningryk van God

Ek staan verbaas vandag oor die leiding van die Gees. Dis asof die HERE weet wat ons vrae is voor ons dit gaan vra en dan sorg dat ons die antwoorde het wanneer ons dit nodig het! So ‘n tyd gelede het ek twee artikels geskryf oor Jou geloof het jou gered en Perfekte berou en in beide artikels … Continue reading Waardig vir die Koningryk van God

Die Naderende Storm

Jesus maak Sy planne aan Sy Kinders bekend voor dit gebeur. Die van julle wat gereeld ons boodskappies lees sal seker al opgelet het dat daar die laaste paar weke ‘n patroon in die boodskappe is. Ons het so ‘n paar weke gelede begin met geloof. Omtrent elke boodskap het ‘n geloof tema gehad waarin … Continue reading Die Naderende Storm