As jy teleurgesteld is in God

Dit maak oneindig seer om jou knieë deur te bid en jou diepste hartsbegeertes uit te stort, en dan ’n “nee” te kry. DAG 1 Hoe maak jy as God nee sê? Die lewe is vol teleurstellings – ’n droomvakansie wat gekanselleer word of iemand wat jou in die rug steek. Wanneer jy met jou … Continue reading As jy teleurgesteld is in God

Advertisements