Leer uit my foute

Die lewe verander darem teen ’n spoed. Ek vertel vir my seun dat ek die hoofknaap tussen 17 mans in die studentehuis geword het toe ek met my splinternuwe rekenaar daar aankom. Dit het twee floppy drives gehad met ’n amber skerm. My seun het my met sulke wasige oë aangekyk en ek kon sien … Continue reading Leer uit my foute

Dink en praat die positiewe …

✍🏻 Milanie Vosloo ✍🏻 | bron : Ousus 📖 Kol 3:17(b) 📖 Die Boodskap Of julle praat of iets anders doen, JESUS moet daarin gesien kan word. Ou gedagtes en woorde het ongelooflike krag: goed of sleg. Dink maar watter invloed dit op jou gedagtes, emosies, jou manier van dinge doen, jou selfbeeld, verhoudinge en … Continue reading Dink en praat die positiewe …