Hoe kan ‘n liefdevolle GOD mense hel toe stuur?

deur Max Lucado Dis 'n vraag wat dikwels gevra word, maar die vraag bring self 'n aantal wanopvattings na vore. Eerstens, GOD stuur nie mense hel toe nie. HY neem bloot hulle keuse in ag. Die hel is die hoogste uitdrukking van GOD se hoë  agting vir die waardigheid van die mens. HY het ons … Continue reading Hoe kan ‘n liefdevolle GOD mense hel toe stuur?