“Jou Grootste Profeet”

bron : ousus JYSELF is die GROOTSTE PROFEET van jou eie LEWE en toekoms. Mense wag dikwels vir ‘n groot, internasionale PROFEET om oor hulle te profeteer, maar hulle onderskat die krag van hulle EIE WOORDE. Die Woord sê: “Dood en LEWE is in die MAG van die TONG; en elkeen wat dit graag gebruik, … Continue reading “Jou Grootste Profeet”