Praat op ‘n positiewe manier (3)

8 Weet julle waaraan julle moet dink in plaas daarvan om julle te sit en bekommer? Dink aan dit wat vir God saak maak, dinge wat ordentlik en reg is, dinge waaraan God sal dink en waarvan Hy sal hou, dinge wat God sal sê goed is. Moenie julle tyd mors om aan allerhande nuttelose … Continue reading Praat op ‘n positiewe manier (3)

Dink en praat die positiewe …

✍🏻 Milanie Vosloo ✍🏻 | bron : Ousus 📖 Kol 3:17(b) 📖 Die Boodskap Of julle praat of iets anders doen, JESUS moet daarin gesien kan word. Ou gedagtes en woorde het ongelooflike krag: goed of sleg. Dink maar watter invloed dit op jou gedagtes, emosies, jou manier van dinge doen, jou selfbeeld, verhoudinge en … Continue reading Dink en praat die positiewe …