JESUS se pad bring lewe en pyn

Julle moet reg leef. Laat julle lig helder in hierdie donker wêreld skyn, want die HERE kan enige oomblik terugkom.(Luk 12:35) Die Evangelie doen twee dinge met jou: ▪︎ Aan die een kant bring dit jou hart onder beheer. Dit maak dat ń eens opstandige mens tot bedaring kom en ophou vlug. Dit bring jou … Continue reading JESUS se pad bring lewe en pyn

Een van die boere het nie in die Christendom belang gestel nie.

Andreas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat ... JESUS gevolg het. Daarna het hy eers sy broer Simon gaan soek en vir hom gesê: "Ons het die MESSIAS gekry!" (📖 Joh. 1:40~41 📖) Ken jy Albert McMakin? Hy word in 1934 ń Christen. Hy was so opgewonde oor sy nuutgevonde … Continue reading Een van die boere het nie in die Christendom belang gestel nie.