Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie? Niemand nie, Here, sê sy. Toe sê Jesus: Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie. Maar die genade van God en die gawe wat deur die genade van die een … Continue reading God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. (Jak. 1:5)
die Bybel
Die eie ek
As daar een ding is wat Jesus absoluut haat, dan is dit self regverdiging; daardie ding waar ons dink dat ons beter is iemand anders… In Jesus se oë is ons almal dieselfde. Ons is almal sondaars wat teen ons skepper gerebelleer het en nou die ewige dood in die hel verdien. Ten spyte van … Continue reading Die eie ek
Hoe om jou angsvlakke te verlaag
“Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg. Hy sal elke dag vir julle genoeg kos en klere gee. En los môre se probleme vir die dag van môre. Van probleme het elke dag immers oorgenoeg. Leef vandag voluit vir God!”Matteus 6:33 DB … Continue reading Hoe om jou angsvlakke te verlaag
Straf vir die wat dit verdien
Ek help ’n vriend van my. Ek dink nie hy weet altyd wat ek alles vir hom doen nie, want hy sit vêr hiervandaan. Dit vat omtrent ’n hele dag uit my besige week. Dis fisiese werk, maar ek geniet dit. Ek geniet dit om ’n slaggie weer iets met my hande te doen. Ek … Continue reading Straf vir die wat dit verdien
Ontvang en deel uit
Hy het gesê: “Ja, gaan. Sê vir hierdie mense só: “‘Julle sal my woorde hoor, maar dit nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen, maar nie die betekenis daarvan snap nie.’Jesaja 6:9 NLV Wanneer jy by God se werk betrokke is, is dit maklik om uit balans te raak en die werk van … Continue reading Ontvang en deel uit
Hou jou humeur in toom
Iemand wat kort van draad is, doen dom dinge. Almal haat ’n agterbakse mens.Spreuke 14:17 NLV Wanneer 'n persoon sy of haar humeur verloor, is een van die algemeenste Engelse uitdrukkings om hulle reaksie te beskryf, 'flying off the handle.' Hierdie frase verwys na die kop van 'n hamer wat loskom van die handvatsel soos … Continue reading Hou jou humeur in toom
Saam met Jesus is alles moontlik
Jesus wys vir my hoe min vertroue daar in Hom is onder die wat in Hom glo… Ek weet dis moeilik, want ek was ook al in my lewe daar gewees waar ek die keuse moes maak om alles in die Hande van God te sit alhoewel ek self nie kon sien waarheen die pad … Continue reading Saam met Jesus is alles moontlik
Jy word getoets
Sy swaarkry het aangehou totdat God se plan waar geword het, totdat die Here besluit het hy is net die regte man vir die werk! Josef het die toets geslaag.Psalm 105:19 DB God mag dalk nie presies wanneer jy dit wil hê reageer nie, maar Hy is altyd betyds. '...Hy sal die goeie nie weerhou … Continue reading Jy word getoets
Jy moet tussen waarheid en leuens kan onderskei
“‘Dis ’n vyand se werk!’ het hy uitgeroep. “‘Moet ons die onkruid gaan uittrek?’ vra sy slawe hom.Matteus 13:28 NLV Jesus het gesê: "God se koningsheerskappy kan vergelyk word met 'n man wat goeie saad op sy land saai. Maar een nag, terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid tussen die koring … Continue reading Jy moet tussen waarheid en leuens kan onderskei
Bloed genoeg vir jou gewete
hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien. 14 TeksHebreërs 9:13-14 Partykeer moet ’n mens na die oorspronklike teks toe gaan om met ’n ander bril na die betekenis van ’n … Continue reading Bloed genoeg vir jou gewete