Prof. Johan Malan, Mosselbaai (Desember 2012) Ons leef in ’n tyd van die grootste en mees meedoënlose aanvalle op die Christelike geloof sedert die ontstaan van die kerkbedeling. Die huidige aanvalle is nie in die eerste plek op ’n fisieke vlak gerig met die oog op die vervolging en marteling van Christene nie, maar op … Continue reading Die Postmoderne Dekonstruksie van Bybelse Waarhede
die Bybel
Die Vyeboom en Jerusalem
Johan Malan (Oktober 2007) Die duidelikste van alle tekens van die tye is die herstel van die volk Israel in hulle eie land, en spesifiek ook die herstel van Jerusalem as Israel se hoofstad. Die Here Jesus verwys duidelik hierna in sy profetiese rede: “En wanneer julle Jerusalem deur leërs omsingeld sien, dan moet julle … Continue reading Die Vyeboom en Jerusalem
Geestelike Fondamente Word Omgegooi
Johan Malan, Mosselbaai (April 2014) In Psalm 11 beskryf koning Dawid ’n tyd wanneer goddelose mense alle Bybelse standaarde sal verwerp en op ’n gewelddadige wyse beheer oor die samelewing sal verkry. Die Here sal egter ingryp om die regverdiges uit te red en die beoefenaars van goddeloosheid te straf: “As die fondamente omgegooi word, … Continue reading Geestelike Fondamente Word Omgegooi
Moenie toelaat dat jou gevoelens jou beheer nie
Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.SPREUKE 4:23 NLV Wanneer dit by die alledaagse lewe kom, kan jy volgens die onveranderende beginsels van God se Woord, of volgens jou gevoelens wat konstant verander, lewe. Wanneer jy volgens God se Woord leef, het jy stabiliteit. … Continue reading Moenie toelaat dat jou gevoelens jou beheer nie
Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. (Heb. 4:15)
Toe besef die vrou dat die boom se vrugte goed is om te eet en mooi om na te kyk en begeerlik omdat dit kennis kan gee. En sy het van sy vrugte gepluk en geëet. Sy het ook vir haar man by haar gegee, en hy het geëet. Die versoeker het toe gekom en … Continue reading Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. (Heb. 4:15)
Die Sabbat en die Sondag
Johan Malan, Universiteit van die Noorde Opsomming: Die Joodse sabbat en die Christelike Sondag. Wat is die verband tussen hulle? In Levitkus 23, waar die godsdienstige feesdae van Israel ingestel word, word die Sabbat eerste genoem, en word dit ook as ‘n dag van geestelike toewyding aan die Here gekwalifiseer: "Spreek met die kinders van Israel … Continue reading Die Sabbat en die Sondag
‘n Geloof onwrikbaar!
Ek hoef seker nie vir julle te sê dat daar in Jesus se tyd geen verlore liefde tussen die Jode en die Romeine was nie, maar soos julle weet is Jesus geen aannemer van die persoon nie. So lees ons in Lukas 7:1-10 van hierdie Romeinse Hoofman oor ‘n honderd; ‘n Centurion. Hy het ‘n … Continue reading ‘n Geloof onwrikbaar!
Waak Teen al Satan se Vervalsings
Prof. Johan Malan Waarom is daar so baie Christelike kerke en sektes in die wêreld wat leerstellig in ‘n mindere of meerdere mate van die Bybel afwyk, en in sekere gevalle selfs die waarheid totaal verloën? Dit is alles die gevolg van onkunde en misleiding. Hierdie probleem is besig om verder in omvang toe te … Continue reading Waak Teen al Satan se Vervalsings
Dis nie te laat vir jou nie
Simson bid toe tot die Here: “Oppermagtige Here, dink tog aan my! God, maak my tog net hierdie een keer so sterk dat ek my op die Filistyne kan wreek vir my oë!”RIGTERS 16:28 NLV Simson het in die tronk gebid: '...'God, maak my tog net hierdie een keer so sterk...' Simson het met sy … Continue reading Dis nie te laat vir jou nie
Daar wag dus nog steeds ‘n sabbatsrus vir die volk van God. (Heb. 4:9)
Waar die goddeloses nie meer kwaad stook nie, waar dié wat gedaan is, rus vind, waar die gevangenes saam rus geniet en nie meer die stem van die slawedrywer hoor nie. Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe. Hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg … Continue reading Daar wag dus nog steeds ‘n sabbatsrus vir die volk van God. (Heb. 4:9)