Daily Light (Afr)

Wie kan sê: “Ek is rein, ek is onskuldig, sonder sonde”? (Spr. 20:9)  Van die hemel af kyk die Here die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra. Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie … Continue reading Daily Light (Afr)