Ek het jou skuld van jou weggeneem.

Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere. (Sag. 3:4) Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. - En ons het almal geword soos ‘n onreine . . - Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want … Continue reading Ek het jou skuld van jou weggeneem.

Wees lief vir die mense van wie jy nie hou nie

Deur wat Christus gedoen het, het God vooraf besluit om ons as sy kinders aan te neem. Hy het dit gedoen omdat dit is hoe Hy dit wou hê.Efesiërs 1:5 NLV God beveel ons in die Bybel om vir mekaar lief te wees. Interessant genoeg beveel Hy ons nie om van mekaar te hou nie. … Continue reading Wees lief vir die mense van wie jy nie hou nie

Die Offer

“Wat my betref…ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe” 19Galasiëers 2:17-21 ’n Paar dekades gelede was omstandighede in Midde-Afrika uiters primitief en armoedig. ’n Jong inboorlingvrou, wat ’n aaklige lewe van sonde en boosheid geleef het, het met ‘n Christelike … Continue reading Die Offer

Daar is ‘n Tweede Dood en Daar is ‘n Lewe in die Ewigheid : Deel 1

Die vraag is: Watter een is my beskore, die dood of die Lewe??? Hier kom geloof goed te pas, want jy kan maar glo wat jy hier lees. Self kan ek my nie regverdig nie, en verseker kom daar 'n dag van oordeel waarop elkeen voor die regterstoel van Christus sal verskyn, om verantwoording te … Continue reading Daar is ‘n Tweede Dood en Daar is ‘n Lewe in die Ewigheid : Deel 1