Gebruik wat God jou gegee het

Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm.Spreuke 11:24 NLV Jesus het sy dissipels geleer om die verspreiders van sy seën te wees en eerste op diegene wat in nood is, te reageer. Dis hoekom Hy hulle by die proses betrek het; Hy het hulle toegerus … Continue reading Gebruik wat God jou gegee het