Moed hou

Lekkervurigeaffêre

Foto: Vas sal ons staan, soos Ysterberg. ©Erna Maré 2014

Dis ‘n stil Sondag more en ek is besig om skottelgoed te was en middagete te berei. So alles in een aksie. Sommer lekker saam geneurie deur Magdaleen Kruger se “Loof die Here” program. Seëninge getel en reënboë in die seepborrels van die opwas water gesien. Die oggenddiens op RSG begin. Die dominee se stem kom oor die eter:” Moed is nie die afwesigheid van vrees nie. Dit is die bemeestering daarvan. Moed is die bereidheid om die makliker weg prys te gee vir die moeilike weg.”

Om sy stelling te illustreer vertel hy dat die beroemde gedoemde Titanic was in omte van drie skepe toe die ysberg haar tref. 10km ver hoor die Samson se bemanning die noodroep. Hulle wou nie help want hulle was besig om skelm robbe te jag. Dertig kilometer ver hoor die Californian

View original post 1,306 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s