Hanteer vrees (7)

Wag 'n Bietjie

God het die Heilige Gees vir ons gegee, en daarom is ons nie bang nie. Nee, die Heilige Gees maak ons sterk en help ons om lief te wees vir mense en om reg te besluit wat ons moet doen.

2 Timoteus 1:7 ABA

Gedurende die Amerikaanse Revolusie, het Spanje beheer van die Bahamas oorgeneem. In April van 1783, het Andrew Deveaux, ‘n luitenant-kolonel van Suid Carolina, ‘n handjievol soldate bymekaar gemaak om Nassau met ‘n slim strategie terug te neem. Deveaux het net tweehonderd manne by hom gehad, ‘n baie kleiner mag as die Spanjaarde, maar tog het hy daarin geslaag om die eiland na ‘n kort skermutseling te verower.

Die Spanjaarde het toegekyk hoe bote manskappe na manskappe van Deveaux se skepe tot sy verdedigende posisie op die oewer geneem het. Wat die Spanjaarde egter nie ge weet het nie, was dat dit dieselfde mans was wat heen…

View original post 200 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s