Daily Light (Afr)

Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel, alle opregtes.

22 Feb

As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies.. (Ps. 25:12)

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. – sal jy agter jou ‘n stem hoor sê: Hier is die pad, loop hierlangs. – Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou. Moenie onverstandig wees nie, soos ‘n perd of ‘n muil wat met ‘n stang in die bek beteuel moet word as jy hom wil lei. Die goddelose het baie smarte, maar wie op die Here vertrou, dié omvou Hy met sy liefde. Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel, alle opregtes.Ek weet, Here, die mens kan nie self sy pad kies nie, niemand kan self sy koers bepaal nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s