Bou ‘n altaar met klippe

“Toe sê Jesus vir sy dissipels: ‘As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.”

Sonneblomsaadjies

Abba Vader wys my ’n altaar van klip wat ek moet skilder. Ek teken dit toe eers in my skryfboek, nog nie op ’n canvas nie. Eers het ek gedink dat ek ’n lam op die klipaltaar gaan moet skilder, maar soos die tyd aangestap het, het Abba Vader al hoe meer gepraat oor ons harte wat ons moet offer aan Hom…. nie om net met die mond te sê ek gee nou my hart aan die Here soos daar in sommige kerke geleer word nie, maar om ’n waaragtige “contrite” heart aan Abba Vader te offer. Dit beteken jy moet jou hele lewe oorgee aan Hom, jou besluite en keuses; jy moet jou geliefdes in Sy hand kan laat en met ’n opregte hart kan sê: “Laat U wil geskied – vir die goed en die sleg.”… en dan moet jy Abba Vader se planne en besluite respekteer en…

View original post 1,050 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s