Paul’s thorn and yours (3)

"Sometimes we're so busy telling God what He ought to do for us, that we can't hear God telling us what He wants to do in us" 2 Corinthians 12:9 NLT Paul writes: "Three different times I begged the Lord to take it away. Each time he said, 'My grace is all you need. My … Continue reading Paul’s thorn and yours (3)

Ou, verslete bruidsrokke

“Mense wat geklee is met swaar, ou bruidsrokke en sluiers, se geestelike oë is nog blind en hulle geestelike ore is nog doof, met ander woorde, hulle geesharte is nog in dormansie, en wanneer die geeshart in dormansie is, skyn daar geen Lig uit die hart van die mens nie.”

Sonneblomsaadjies

Onder gebed wys Abba Vader my ’n groot skare mense en wat my dadelik opval, is die bruidsrokke wat hulle aanhet.  Dit is nie wit nie, maar geel;  dit is erg verslete en oral is skeure wat met ander stukke lap gelap is.  Dit lyk soos lae en lae verouderde, geskeurde lap oor mekaar, want die stukke lap wat veronderstel is om die skeure te verbloem, is nie nuwe lap nie, maar ook ou en geskeurde lap.  Dit is ’n hengse deurmekaarspul, want die tekstuur van die gelapte stukke materiaal is ’n totaal ander tekstuur as die oorspronklike bruidsrokmateriaal en selfs die gelapte stukke materiaal se teksture verskil van mekaar.  Ek kon selfs die oudheid van die lappe ruik, dit was ’n nare reuk.  Die skare mense draai om en ek kyk na hulle gesigte, maar elkeen het ‘n sluier oor sy gesig. 

View original post 2,006 more words

Is jy ‘n oop teiken vir Satan?

“God hoef dus nie vir Satan toestemming te gee om sleg in hulle (wat in sonde leef) se lewe te laat gebeur nie! Hulle kan dus onmoontlik nie vir God blameer vir die slegte dinge in hulle lewe nie, alhoewel hulle Hom kwalik neem daarvooor. Dit is so ironies….”

Sonneblomsaadjies

IMG_0392

“As ek gesondig het, wat doen ek aan U, o Mensebewaker? Waarom het U my as mikpunt vir U opgestel, sodat ek myself tot ’n las is?”
(Job 7:20 Afr. 33/53)

View original post 1,806 more words