Learn the mysteries of the kingdom of God

"I have chosen you out of the world." (John 15:19) Here is distinguishing grace and discriminating regard; for some are made the special objects of divine affection. Do not be afraid to dwell upon this high doctrine of election. When your mind is most heavy and depressed, you will find it to be a bottle … Continue reading Learn the mysteries of the kingdom of God

Welgedaan, harde werker!

Sjoe! Het ek nou nie gesukkel met die vers nie! 6. Of dink aan dié voorbeeld: ’n boer wat hard werk, kan darem seker eerste van die vrugte van die oes proe. Uit watter hoek praat Paulus hier? In die perikoop motiveer Paulus vir Timoteus om God se Woord uit te dra. Hy gebruik die … Continue reading Welgedaan, harde werker!

Kanker kom terug vir ’n tweede besoek – Tiana van Blerk (deel 3)

Wanneer kanker aan jou voordeur klop – Tiana van Blerk (deel 1) Deel 2 Hierdie blog wou ek nooit skryf nie en die ongelooflike realiteit van wat kanker werklik is, het my op hierdie bladsye absoluut vasgevang en emosioneel uitgeput…nee uitgemergel en meer as een keer in trane gehad. Daar is geen manier wat ek … Continue reading Kanker kom terug vir ’n tweede besoek – Tiana van Blerk (deel 3)