Versterkende verse uit GOD se kosbare woord..

bron : Christa

Moenie bang wees nie. Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jóú God. Ek versterk jóú, Ek help jou, Ek hou jóú vas met my eie hand red Ek jóú. – Jes 41:10

Máár almal wåt by U skuil, bly wees, laat hulle altyd jubel. U beskerm dié wåt u Naam liefhet, en hulle juig oor U. – Psalm 5:12

Vertrou ALTYD op die Here, want die Here God is ñ veilige toevlug. – Jesaja. 26:4

Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Ja, ek sal weer vir Hom ‘n loflied sing. Hy is my helper en my God! Uit my vertwyfeling roep ek na U hier van die Jordaangebied, van Hermonberg, van die Kleinberg af waar die waters teen mekaar raas en u waterstrome bruis.

U het golf na golf oor my laat slaan. Tog sal die Here weer op ‘n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag ‘n lied vir Hom sing, ‘n gebed tot die God van my lewe. – Psalm 42:6‭-‬9

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s