Dink en praat die positiewe …

✍🏻 Milanie Vosloo ✍🏻 | bron : Ousus

πŸ“– Kol 3:17(b) πŸ“–

Die Boodskap

Of julle praat of iets anders doen, JESUS moet daarin gesien kan word.

Ou gedagtes en woorde het ongelooflike krag: goed of sleg.

Dink maar watter invloed dit op jou gedagtes, emosies, jou manier van dinge doen, jou selfbeeld, verhoudinge en jou geluk het.Β Jou manier van dink kan as’t ware jou hele lewe bepaal.Β Probeer daarom om vandag elke negatiewe gedagte te verander in iets positiefs.
En kyk dan hoe jy vanaand voel.

Ε„ Paar voorbeelde sou wees:

☹ Ek is stupid …
Ek het GOD se wysheid in my.

😨 Ek maak so baie foute …
Ek het Ε„ GOD wat my oor en oor vergewe.

😈 Ek is soms Ε„ aaklige mens …
Ek kan deur die GEES Γ‘nders wees: vreugde uitdeel.

πŸ€‘ Ek het nie genoeg nie …
Ek is tevrede met dit wat ek het.

πŸ™‡β€β™‚ Ek beteken nie veel nie …
Ek maak op my manier Ε„ verskil.

πŸ€₯ Ek het nog nooit iets bereik nie …
GOD het aan my wonderlike eienskappe en talente gegee wat ek wΓ­l gebruik.

Herhaal die positiewe woorde oor en oor, plak dit iewers op Ε„ plek waar jy dit gereeld kan lees en probeer om elke keer wanneer jy jouself wil afbreek, halt te roep en dit in Ε„ positiewe stelling te verander.

Dink die goeie. SΓͺ dit hardop.Β Glo dit! Lewe dit!

πŸ—£ Die GEES is die WAARHEID.
Laat toe dat die WAARHEID jou die waarheid laat glo, want dΓ­t gee jou energie!

πŸ™πŸ» Vandag hou ek vas aan U waarheid wat lig gee, HERE. Dankie dat ons, as U kinders spesiaal en kosbaar vir U is. Amen.

πŸ™πŸ»πŸ•Š ŞhΓ₯ΔΌΓΈm πŸ•ŠπŸ™πŸ»

2 thoughts on “Dink en praat die positiewe …

  1. Pingback: Jehovah een God barmhartig en meelevend | Bijbelvorser = Bible Researcher

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s