Om in Jesus se voetspore te volg

deur voelgoed

andries_enslin.png

Jesus was volmaak, al was Hy mens. Niemand anders het ooit vir ons só kom demonstreer presies hoe ’n modellewe lyk nie, sê Andries Enslin.

Jesus was volmaak, al was Hy mens. Niemand anders het ooit vir ons só kom demonstreer presies hoe ’n modellewe lyk nie, sê Andries Enslin.

In Sy Seun het God vir ons sy droom vir elke mens gewys. Niemand anders het in so ’n kort leeftyd so ’n trefkrag en invloed op die mensdom gehad nie. Niks beskryf Sy werk beter as die pottebakker-beeld nie. Hy is die Koning van klei, met ons as die klei in sy hande. Vier woorde som sy lewe op: gelief, gesalf, gevorm en gestuur. Jy moet besef: As ek regtig in Sy voetspore wil loop, moet daar in my lewe tye wees van gelief, gesalf, gevorm en gestuur.

Gaan terug na Jesus se lewe

Hy was die geliefde van God. Net so moet jy ook daardie identiteit hê. Dit was Sy belewenis, oor en oor: Die Vader is liefde. Hou vas aan die boodskap . . .

bron : Voelgoed . . .

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s