Rut was ‘n Spreuke 31 Vrou

deur Velia Basson

Totdat ek die boek Rut bestudeer het, het ek nie besef dat in die Hebreeuse Bybel, die boek van Spreuke reg voor die boek van Rut is nie.

Hoe wonderlik is dit nie dat net nadat ons Spreuke 31:31 lees, word ons gestuur na Rut se ongelooflike verhaal van verlossing nie!

Wat ons in Rut 3:11 sien, is dieselfde beskrywing van die “Spreuke 31 Vrou” in vers 31:31. Net soos die “Spreuke 31 Vrou”, is Rut ook geprys by die stadspoorte…en let wel, ‘n vrou wat gebore is in ‘n vyandsland, wat ‘n vreemdeling was in die land waarin sy geleef het… hierdie gebroke weduweevrou was werklik ‘n Spreuke 31 vrou!

Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen; laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte.– Spreuke 31:31

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s